Modulekode | ANP 210 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Algemene beginsels van patologie, insluitend nekrose, omkeerbare selbeskadiging, herstel en afwykings van groei, versteurings van die sirkulasie, akute en chroniese ontstekings, indeling van verspreiding van tumore en karsinogenese. Gerigte kursus in sistematiese patologie, met spesifieke verwysing na kardiovaskulêre stelsel, respiratoriese stelsel, lokomotorstelsel en neuropatologie. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Voorvereistes | [PHY 131, CMY 151, FSG 161, FSG 162, FTP 100, ANA 152, ANA 162] of [FSG 251,FSG 252, FSG 261, FSG 262, AKU 200, ART 282, ART 284, RPD 200, ART 281, ART 283] of [RAN 280, RAW 281, RAW 282, RAW 283] |
Kontaktyd | 1 seminaar per week, 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Anatomiese Patologie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App